Kontak Ons (044) 691 1861
Epos: mosselbaai@classica.co.za

Kontak Ons

Ons lewer af in Mosselbaai en George en omliggende gebiede.

Ons almal moet veilig wees met die hantering van die Korona-krisis.

Onthou dat ons aflewering van u skryfbehoeftes en kantoorbenodigdhede doen.

Skakel ons vir u bestellings en reëlings vir aflewering.

044 691 1861 | 044 695 1152 | 044 873 0520

 

Classica Stationers Geskiedenis

Classica Stationers

Classica Skryfbehoeftes verskaf skryfbehoeftes, kantoormeubels en –toerusting, papier, lêers, besigheids- en skoolboeke, kunsmateriaal, inkprodukte vir drukkers, en talle ander produkte en dienste vir die besigheid, die skool of by die huis.

Classica Skryfbehoeftes vier daarom in 2019 sy 115de bestaansjaar! Waarskynlik een van die langsbestaande besighede in Mosselbaai.

 

Jare in Besigheid

Produkte

Takke

Produkte & Dienste

Verskeie groottes en soorte papier en ander papierprodukte

Patrone vir drukkers van alle bekende handelsmerke

Items vir algemene kantoorgebruik

Seëls, ink en gravure

Koeverte van alle groottes

Pense, potlode, kleurpotlode en kryte, en skryfitems van alle bekende handelsmerke

Besigheidsboeke en vorms

Plakkers en items vir merk en bind

Lêers en liasseerprodukte

Sakrekenaars en geheuestokkies

Kantoorbykomstighede en benodigdhede

Sakke, houers en beursies

Witborde, witbordbykomstighede en ander borde

Dagboeke

Skoolskryfboeke en ander skool- en tekenitems

Materiaal vir kunsprojekte en stokperdjies

Lessenaars, tafels, stoele, kaste en liasseerkaste

Koerante, tydskrifte en boeke

Druk, skandeer, kopieer en bind dokumente

Spesiale Aanbiedings

Doen navraag oor ons spesiale aanbiedings en promosies.