About Us

Classica Stationers History

In 1904, Mr C.W. Courtney, established his business, Elite Hairdressing Saloon Stationery and Newsagent, in Mossel Bay. The name of the enterprise was later changed to C.W. Courtney & Co. Booksellers and remained in the Courtney-family for 88 years until 1991 when it was sold by Mr Courtney’s grandson, Mr David Whaites. The new owners later merged the business with another Mossel Bay stationery dealer, Classica Stationers. The current owner of Classica Stationers, Japie Gouws, bought the enterprise in 2005.

Classica Stationers supply stationery, office furniture and –requisites, paper, files, business- and school books, art material, cartridges for printers, and various other products and services for business, school and home.

Classica Stationers in 2019 therefore celebrates its 115th year of existence! Probably one of the more longstanding enterprises in Mossel Bay.

Classica Stationers expanded the last number of years by opening a depot and representation in George and by acquiring the dealer Stationery Brokers in Voorbaai, Mossel Bay. Classica also is, since 2017, the owner of Classica Frames, trading as Frame of Mind in Mossel Bay. Frame of Mind supplies framing for paintings, photo’s, mirrors and various other items, printing of photo’s or images on canvas and also sells prints, sketches and paintings for framing.

Classica Stationers do free daily deliveries to businesses, departments and schools in the areas between Mossel Bay and George. As well as to other surrounding towns from Riversdale and Stilbaai, to Oudtshoorn and Beaufort-West and Knysna on a basis of sufficient demand.

Classica Stationers History

In 1904 het Mnr C.W. Courtney sy besigheid, Elite Hairdressing Saloon Stationery and Newsagent, in Mosselbaai geopen. Die naam van die onderneming is later verander na C.W. Courtney & Co. Booksellers en was vir 88 jaar in die Courtney-familie tot 1991 toe Mnr Courtney se kleinseun, Mnr David Whaites dit verkoop het. Die nuwe eienaars het die besigheid later saamgevoeg met ʼn ander Mosselbaai skryfbehoeftehandelaar, Classica Skryfbehoeftes. Die huidige eienaar van Classica Skryfbehoeftes, Japie Gouws, het die onderneming in 2005 gekoop.

Classica Skryfbehoeftes vier daarom in 2019 sy 115de bestaansjaar! Waarskynlik een van die langsbestaande besighede in Mosselbaai.

Classica Skryfbehoeftes verskaf skryfbehoeftes, kantoormeubels en –toerusting, papier, lêers, besigheids- en skoolboeke, kunsmateriaal, inkprodukte vir drukkers, en talle ander produkte en dienste vir die besigheid, die skool of by die huis.

Classica Skryfbehoeftes het die afgelope jare uitgebrei deur ʼn depot en verteenwoordiging in George te open en deur die handelaar Stationery Brokers in Voorbaai, Mosselbaai te bekom. Classica is ook sedert 2017 die eienaar van Classica Rame, handeldrywend as Frame of Mind in Mosselbaai. Frame of Mind verskaf raamwerk vir skilderye, foto’s, spieëls en verskeie ander items, druk van foto’s en afbeeldings op doek en verkoop ook afdrukke, sketse en skilderye vir raam.

Classica Skryfbehoeftes doen gratis daaglikse aflewerings by besighede, departemente en skole in die areas tussen Mosselbaai en George. Ook aan ander omliggende dorpe vanaf Riversdal en Stilbaai, tot Oudtshoorn en Beaufort-Wes en Knysna op ʼn basis van voldoende vraag.